Ask an expert
Question

17 Feb 2004

Ingroei toonnael
Hi Doc, gee asb raad. My dogter se een groot toonnael hou aan ingroei. Die toonnael bloei en sig kom daar uit. Om die ingroei te knip is baie seer en dit groei net weer terug. Is daar enige oplossing hiervoor? Dankie.
Answer 33,669 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ash, die beste is om die toonnael te laat uitgroei want as jy dit sny, groei dit net weer later in. sy moet haar toon/voet 3x/d in warm Savlon™ water week vir so 15 minute op ‘n slag. Dit sal help om die infeksie te beperk en die toon sag hou. Dit behoort dan binne ‘n week of twee uit te groei. Jy kn ook die mense wat naels doen vra om vir haar ‘n strokie op die nael te plak wat die nael uit die hoeke trek. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20217 votes
Vote