Ask an expert
Question

13 Jul 2006

insulienweerstandig
My dogter is 16jaar oud en pas gediagnoseer met insulienweerstandigheid,wat is dit,hoe ernstig is dit,waar kan ek meer inligting daaromtrent kry om dit aan haar te verduidelik?

Dankie
Answer 432 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe bekommerde ma
Dit beteken dat haar selletjies nie reageer op die insulien nie, en sy dan ( amper soos 'n diabeet) met baie suiker in die bloed sit en min in die selle waar dit nodig is!
Lees meer op http://syndromex.stanford.edu/InsulinResistance.htm
Oefening en gewigsverlies as sy oorgewig is, help om dit te verminder.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19431 votes
Vote