Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Itching
Ek juk en krap al vir 'n paar weke. My dokter reken dit kan wees as gevolg van stof myte in my matras. Dit word glo erger in die winter wanneer 'n mens se vel droog is. Hy het 'n mengsel van aquos room en blomswael voorgeskryf, maar dit bring nie juis verligting nie.
Is daar enige ander produk beskikbaar sonder voorskrif?
Dankie
Is daar enige ander produk beskikbaar sonder voorskrif?
Dankie
Hallo Joe
Sit jou matras in die son gedurende die dag - dit maak myte dood, dan suig jy dit uit met 'n stofsuier. Bad met Aquous cream of Elizabeth Anne baba sjampoo in plaas van Seep, as jy 'n uitslag in die voue van jou elmboe en tussen jou vingers het moet mens dalk net 'n anti-myt middel by die apteek kry en aansmeer ( dit lyk amper soos klein muskietbyte) As dit blasies is is dit eerder ekseem en sal iets soos Stopitch help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.