Ask an expert
Question

05 Jan 2005

Jeukerige, branderige plek
Dokter ek hoop jy kan help en iets aanbeveel. Tussen my skrotum en anus is daar 'n plek tussen my boude wat altyd jeuk en brand hoe meer ek krap of vryf hoe meer jeuk dit en hoe seerder raak dit. patykeer is dit rooi en ongemaklik en dan raak dit weer van self beter totdat dit ewe skielik weer begin jeuk. Help asb, dit is bietjie ongemaklik om na 'n dokter te gaan.
Answer 4,693 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Pieter, dit klink soos ‘n oppervlakkige fungus infeksie en ek dink as jy iets soos Normospor® twee maal per dag vir ‘n week aansmeer, behoort dit op te klaar. As dit nie werk nie sal die beste wees om tog maar jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.