Ask an expert
Question

21 Jul 2006

juik
Hello doc

Ek so 2-3 weke "daar onder " geskeer, natuurlik gaan en het dit gejuik wat normal is, maar die hare is terug maar dit juik nogsteeds.....
Wat kan dit wees?
Moet ek poeier gebruik, sal dit help, vir hoe lank sal dit aangaan?

Baie Dankie
Alta
Answer 702 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Alta
Dit hang af of daar 'n uitslag is - as daar is smeer maar bietjie PREP vir die jeuk of antihistamien salf. Hare wat uitgroei jeuk maar bietjie, mens moet net mooi kyk of die vel gesond lyk.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.