Ask an expert
Question

25 Jun 2010

kan dok dalk help
Hallo Dr. Kan jy dalk help met ''n betroubare dokter in Pretoria Moot omgewing wat Botox doen. Ek het ''n kwaai frons waarvan ek onslae wil raak. Dankie!
Answer 413 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Kaileen

Ongelukkig is ek in Kaapstad en is ek nie bekend met die dokters in the Pretoria omgewing nie. Ek stel voor dat jy jou naaste hospitaal kontak vir verwysings.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.