Ask an expert
Question

28 Jul 2006

Kan ek swanger wees!??!
Hi ek is op die pil ek het nou vandag my laaste rooi pil gedrink en het nog nie begin nie.
Ek het nou net n swangerskap toets gedien en dit het negatief gewys.(Huis toets)
Is dit moontlik?
Answer 676 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo JJ
Mens kan selfs met die pil nou en dan 'n maand oorslaan. As jy dit baie mooi gedrink het en niks vergeet het nie, en nie antibiotika saam met die pil gedrink het nie, sal jy nie sommer swanger word nie. As niks gebeur nie, doen dalk net 'n bloed swangerskapstoets oor 'n week vir jou eie gemoedsrus.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9361 votes
No
67% - 19296 votes
Vote