Ask an expert
Question

16 Jul 2010

Karkatjies
Eks 29, en kry gedurig ''n karkatjie in my linker oog, ek het salf wat ek insit as ek dit kry dan gaan die karkatjie weg en na ''n paar dae is daar weer een. Wat is die rede hiervoor dat dit heletyd terug kom na my linker oog?
Answer 7,784 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sammy

'n Karkatjie is soos 'n klein absessie en behoort oopgesny en gedreineer te word. Die beste sal wees om 'n dokter te konsulteer wanneer jy weer 'n karkatjie kry, sodat hy dit kan behandel.

Groete


Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.