Ask an expert
Question

14 Jul 2008

Klierkoors
Ek het 'n paar jaar terug ligte klierkoors gehad, maar dit wil voorkom asof ek so 1 keer 'n jaar weer simptone kry (geswolle kliere, moegheid, hoofpyn, seerkeel, lyfpyn, verkoue tipe simptome). Is daar enige medikasie wat ek kan neem wat seker net die simptome kan verlig? Ek glo nie daar is medikasie wat dit gesond kaan maak nie?
Answer 852 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Let
Niks help ongelukkig nie - maar probeer Viral choice C om jou immuniteit te versterk
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.