Ask an expert
Question

01 Jul 2005

Kners op my tande
Ek kom die laaste tyd agter dat ek gedurig op my tande kners. As gevolg hiervan byt ek soms in die aande my wange stukkend. Wat kan dit veroorsaak en hoe kan ek dit verhoed?
Answer 1,080 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

AdK, dit klink asof jy aan bruksisme (tande kners) ly. Dit mag as gevolg van spanning wees of net as gevolg van ‘n slegte gewoonte. Die beste sal wees om vir ‘n goeie algemene ondersoek te gaan en as jou dokter sê dat als OK is, om ‘n tandarts te sien vir ‘n goeie bytplaatjie om te keer dat jy jou tande beskadig wanneer jy slaap. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19346 votes
Vote