Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
knop in nek
Het ' n effens knop in die linkerkant van my nek net onder my skedel. Dit is net aan die een kant.
Is dit iets om oor bekommerd te wees???
Is dit iets om oor bekommerd te wees???
Hallo Anja
Dit is gewoonlik 'n vergrote limfklier agv infeksie of inflammasie in die kop en nek gebied. Dit kan ook net 'n vetklier wees. As dit onlangs uitgekom het en nie vanself verdwyn in 'n week of twee nie, wys liewer vir jou dokter.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.