Ask an expert
Question

06 Jan 2005

KOMPULSIEWE GEDRAG
Help asseblief Dokter. Ek het die gewoonte om goed meer as een keer te doen al weet ek ek het dit alreeds gedoen. Byvoorbeeld ek sal 'n honderd keer seker maak dat ek my motordeur gesluit het alhoewel ek baie goed daarvan bewus is dat ek dit wel gedoen het. Ek sal tot twee na drie keer gaan kyk of ek dit wel gedoen het as ek die motor geparkeer het. 'n Ander geval is waar ek wanneer ek my voordeur gesluit het tot vyf of ses keer sal gaan voel of hy wel gesluit is alhoewel ek baie goed weet ek het dit gedoen. Baie keer doen ek dit sonder om dit self agter te kom, maar vir ander mense kom dit vreemd voor. Help asseblief. Wat kan ek doen om dit nie meer te doen nie?
Answer 497 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Pieter, dit klink asof jy die regte diagnose gemaak het. Daar is behandeling daarvoor, maar CyberShrink is eintlik meer die kenner op hierdie gebied en daarom sal dit ‘n beter idee wees om hom te kontak. Sterkte. .
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19865 votes
Vote