Ask an expert
Question

19 Oct 2009

Kontrasepsie
Ek trou binnekort en moet dus aan -|- rasepsie dink. Ek was vir 7jaar op voorbehoedpille(om my menstruasie siklus te reguleer en nie omdat ek seksueel aktief was nie) wat ek voel my hormone net nog meer " deurmekaar"  gemaak het....Ek het op die stadium weereens soos vorige kere ' n abnormale siklus..ek menstrueer nou al weer vir 3maande nie! Ek wonder nou wat om te doen? Moet ek weer op die pil gaan? Wat is my ander opsies, nie hormonale-opsies?
Answer 3,193 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Nicci
Die Mirena intra uterine apparaat mag dalk vir jou 'n opsie wees, dit neem jou siklusse omtrent heeltemal weg maar werk net lokaal in die baarmoeder ( dit is 'n IUD met progesteroon in) Dis nogal duur maar hou 5 jaar. Anders kan jy 'n gewone IUD probeer maar dit mag jou baie laat bloei.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9463 votes
No
68% - 20185 votes
Vote