Ask an expert
Question

08 Oct 2009

Koorsblare
Ek kry alewig koorsblare in my neus of op my tong of aan die binnekant van my lip en gewoonlik is dit op dieselfde plek. Hoekom kry mens dit en hoekom op dieselfde plek?
Answer 443 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anoniem
Dit is 'n virus wat in daardie senuwee dormant lĂȘ en dan uitslaan as jou gestel af is. Probeer volgende keer sodra jy die eerste tekens voel/sien jou dokter kontak vir 'n kursus antivirale middels ( Zovirax) - soms moet mens meer as een kursus gebruik maar dit kan die siklus stopsit.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.