Ask an expert
Question

20 Jul 2010

koors,naarheid,kopseer
Hi Doc
Kan jy asb help. Ek het laas week begin sleg voel - kry koors, naar-gooi op en vreeslike kopsere.Na 3 dae in die bed was ek Dr toe en hy het gese dit is net ''n bakteria, het antibiotika gekry wat ek klaar gemaak het. Was toe beter na 2 dae, die naweek het goed afgeloop asook maandag, vandag het dit weer begin. Dieselfde simptome.het Doc dalk vir my raad asb
Answer 11,474 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo elle
Het jy dalk uriene getoets vir nier of blaas infeksie? Enige tekens van nekstyfheid of diarree?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.