Ask an expert
Question

18 Jul 2008

KOPLUISE
ONS HET ' N PROBLEEM MET KOPLUISE AANEENLOPEND VIR 7MAANDE. GEBRUIK WEEKLIKS, GAMBEX NOU AL 3X, ONTSMET AL DIE KAMME, BORSELS, BEDDEGOED, KLERE ENS. HET AL ALLES PROBEER. DIE KAMMETJIES HAAL NIE DIE NETE UIT NIE. DIT IS NOU ' N ONSETTENDE VERNEDERENDE SITUASIE VIR MY DOGTER VAN 7 EN ONSSELF. WOON IN KLEIN DORPIE, IS ABSOLUUT RAADOP. HET AL VELE RATE PROBEER, OLYFOLIE, BLOUBOTTER, PINE-GEL, BABA HONDE SJAMPOO VIR LUISE EN VLOOIE, CONDITIONER, LICE SJAMPOO MET SPUIT (ERGE ALLERGIESE REAKSIE GEHAD DAARVOOR) KAN NIE MEER NIE, KIND SE KOPVEL IS AL SO SKURF, EN SY IS AL MOEDELOOS. ENIGE ANDER ADVIES, ASB DIT LYK OF ALLES IMMUUN IS DAARTEEN. WAT KAN ONS NOG DOEN, ASB!!! ENIGE RAAD EN ADVIES VAN ENIGEIEMAND ASB VERBY MOEDELOOS!!!! UITERS DRINGEND ASB DOKTER.
Answer 6,006 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Teresa

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is die enigste oplossing, om haar hare af te skeer. Alle kamme, beddegoed, kussings ens, moet gewas word teen 70 grade celsius vir 'n halfuur om van die mite ontslae te raak.

Groete en sterkte




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9369 votes
No
67% - 19367 votes
Vote