Ask an expert
Question

25 Feb 2009

Kortozoon
My dogter se hare val baie uit, sy dra ' n pruik, ons dokter het vir haar ' n salf gegee wat kortizoon bevat,vir hoe lank kan sy die salf gebruik en is daar enige newe effekte.
Answer 725 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Oz
Dis moeilik om kommentaar te lewer want ek weet nie wat die rede vir die haarverlies is nie - as dit kollerig is, mag dit alopecia areata wees ( sien sy 'n dermatoloog??) Langtermyn gebruik van sterk kortisoon salf onderdruk die byniere en maak die vel dun
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.