Ask an expert
Question

23 Jul 2008

KRAAK KRAAK
Ek moes vir ' n week en ' n half ophou oefen weens ' n lugweginfeksie. Ek het nog nie weer begin oefen nie. My skouers en ruggraat is nou krakerig en klapperig. Is dit " normaal" ?

Dankie
Answer 501 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Suzy
Dit word veroorsaak deur kraakbeen wat teen mekaar vryf en as jy baie lyfseer gehad het het jy dalk bietjie inflammasie in die area. Wag tot jy glad nie meer koors of lyfseer het nie, voor jy terug gaan om te oefen!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.