Ask an expert
Question

07 Jan 2005

krampe
hallo. ek wil net graag uitvind as u my dalk 'n antwoord kan gee. ek kry geweldige krampe in my bo arms en skouers en nek ook. ek was by die dokter en hyt gese ek het 'n tekort aan sout. ek het vir my vitaforce Dolomite gekry en drink dit al amper 5 maande. ek drink 3 pille per dag en as ek 1 skip dan kry ek 'n kramp. wat kan die oorsaak wees dat dit nie verbeter nie. ek moet byse ek drink baie water, omtrent 8 glase per dag. Kan u my help asb.

baie dankie
viv
Answer 1,441 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Viv, dit mag as gevolg van ‘n elektroliet probleem wees. Maar dit mag ook wees dat ‘n senuwee êrens in you nek vasgeknyp word. Die beste sal wees om bloed te trek (UKE, magnesium, kalsium en sink) en as dit normaal is ‘n nek x-straal te laat neem. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19907 votes
Vote