Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Krampe en seer spiere
ek wil graag weet of 'n tekort aan sout krampe en seer spiere kan veroorsaak.'n waterpil is aan my voorgeskryf (hexacide) vir vogretensie.my spiere in my bene en ook oor my lyf is seer en voel soms soos krampe.sout is seker nie baie gesond nie.wat kan ek neem in die plek van sout?
Hallo Krampe
Vra jou dokter om vir jou soute te toets want dit kan of kalsium of natrium of kalium tekort wees en die behandeling is nie dieselfde vir almal nie. 'n Magnesium/kalsium aanvulling help gewoonlik.
Vra jou dokter om vir jou soute te toets want dit kan of kalsium of natrium of kalium tekort wees en die behandeling is nie dieselfde vir almal nie. 'n Magnesium/kalsium aanvulling help gewoonlik.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.