Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Kyt Spiere
So 10 jaar terug het ek my linker kytspier vir die eerste keer geskeur gedurende atletiek (was nog altyd 'n atleet). 'n jaar later het ek die regter een ook gekeur te danke aan atletiek... Ek het onmiddelik (aanbeveling van my huis dokter) op gehou met alle sport.
Ongeveer 3 jaar terug het ek en my broer vir die eerste keer in jare saam tennis gespeel... ek was letterlik 5 minute op die baan toe ek ineen sak en my familie my van die baan af moes dra, die keer het ek albei spiere geskeur. My huis dokter het my gestuur vir Physio Terapie (vir 'n jaar) maar dit het nie gehelp nie.
Ek sit steeds met dieselfde probleem.
Vraag: Is daar enigiets wat kan help vir die probleem

Sonskyn, iets klink nie lekker hier nie. Ek kan nie sê wat dit is nie, maar ek dink die beste sal wees om ‘n ortopeed te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.