Ask an expert
Question

23 Feb 2004

lae rugpyn
Ek sukkel met lae rugpyn vir amper 3 maande. Met tye voel dit asof dit my bene lam maak. As ek pyntablette drink voel dit beter maar is nie weg nie. Ek kan nie slaap nie want my rug raak seerder as ek te lank le. Dit is n pyn wat nie ophou nie!
wat kan die oorsaak wees van dit?

Watse tipe dokter moet ek besoek vir my rug.

Vriendelike Groete
Answer 3,640 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Leatitia, dit klink of daar iets in ju rug is wat op ‘n senuwee druk. Die beste sal wees om ‘n x-straal van jou rug te laat neem en uit te vind of daar ‘n werwel of diskus probleem is. Dit kan deur jou GP gedoen word, maar as jy ‘n spesialis wil sien is ‘n neurochirurg waarskynlik die beste. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19902 votes
Vote