Ask an expert
Question

02 Feb 2004

LANG WITTERIGE VLIES KOM UIT ANUS
IS BEKOMMERD, NA STOELGANG HET EK 'N LANG WITTERIGE VLIES "LYK SOOS 'N TOU" UIT MY ANUS SIEN HANG EN DIT TOE UITGETREK. WAT KAN DIT WEES? IS DIT MOONTLIK ERNSTIG? DIE VRAAG IS SPESIFIEK AAN DIE DOKTER GERIG.
Answer 1,080 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Susan, dit klink asof dit ‘n wurm mag gewees het. Die beste sal wees om iets soos Zentel® by die apteek te kry en seker te maak dat daar nie nog is nie. As dit weer gebeur, neem asb. die “vlies” na jou dokter sodat hy dit kan ondersoek. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.