Ask an expert
Question

08 Jul 2010

langtermyn gevolge van werk...........
wat is die langtermyn gevolge van werk in n verskriklike warm temp - my man werk in mauritania - ''koue'' 47grade en gewone dae tot soveel as 57...... hy werk 6 weke en is twee weke af....hy is 58jr oud en ek kan nie dink dat dit n goeie ding is nie.. sal bly wees vir n antwoord.. tks
Answer 981 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Hyla
Hulle kan baie soute verloor deur sweet, en moet genoeg vog in neem. Soms is 'n elektroliet oplossing nodig. Miskien moet hy so nou en dan sy elektroliete toets (UKE bloedtoets). Hulle moet uitkyk vir simptome van hitteuitputting - sien http://www.bt.cdc.gov/disasters/extremeheat/heat_guide.asp
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.