Ask an expert
Question

03 Feb 2009

Lasix navraag
Hi Doc,

Baie dankie. Ek drink nou die Lasix weer 2x per dag en ek kan gou ' n verskil aan my asemhaling en liggaam voel - selfs die hartkloppings is beter - as ek Lasix 2x gedrink het. Tussen gister en vandag is daar ' n wesenlike verskil en ek sal maar aanhou met die Lasix tot ek die Kardio gesien het.

Ek probeer om elke dag ' n piesang en aartappels te eet en neem so 3x per week die Plenish K aanvulling ook. Ek weet uit ondervinding dat my Kalium normaalweg laag is (3) en probeer met my kosse daarvoor kompenseer.

Ek sal nogal aandring daarop dat hy die Pulmonale drukke toets en darem net vir my ' n rede gee/diagnose gee sodat ek net rustigheid hieroor kan kry.

Nogmaals dankie, Doc. Lekker aand!
Answer 535 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
bly dit gaan beter - gaan jy nog na die nuwe dr toe?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.