Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Lee maag
Hi Dr
Ek het nie altyd tyd om ontbyt te eet voor 10h30 nie. Ek kom al hoe meer agter dat my maag vreeslik seer raak wanneer ek nie ontbyt geeet nie, eintlik ook wanneer ek enige maaltyd gemis het. Ek drink wel baie tee en water in daardie tyd, maar my hele abdominale area kramp en voel opgeblaas. Dit gaan gewoonlik weg sodra ek iets geeet het. Waarom word dit so seer? Ek is bewus daarvan dat mens nie maaltye moet mis nie maar partykeer is daar net nie tyd nie. Is daar dalk iets wat ek sommer by my kan hou wat ek kan kry wat sal help vir hierdie uiters gevoelige krampe/pyne?
Dankie

IM
Jy kan Buscopan Co vir die krampe drink. Gaviscon Advanced sal ook voordelig wees vir die brand gevoel, maar ek stel voor dat jy 'n gastroskopie laat doen om 'n maagseer uit te skakel.
Groete
Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.