Ask an expert
Question

07 Dec 2004

Lewer
Ek het die dundermreseksie doen. Jou dunderm word verkort na 35 cm met die gevolg dat die voedsel wat jy inneem baie vinniger deur die liggaam verteer word en dan uitgeskei word. As gevolg hiervan pla my lewer. Wat kan ek gebruik vir my lewer asseblief ??
Answer 494 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Deon, jy kan LegalonĀ® probeer, maar die beste sal wees om jou dokter te sien en jou kewer funksies gereeld te laat toets en seker te maak dat dit nie erger word nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9430 votes
No
68% - 19912 votes
Vote