Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Lighoofdig
More Doc
Ek hoop U kan iets vir my opklaar. So twee weke terug die Maandag het ek opgestaan en vreeslik duiselig gewees. Niks wou stil staan nie. DIe persoon wat ek is, het toe klaar gemaak vir werk en gaan werk. Het later deur die dag bietjie beter gevoel. My arms en bene was net baie swaar. Ek het die Vrydag uit nuuskierigheid my bloeddruk laat neem, en dit was 90/52. So ek neem aan dit kon my bloeddruk gewees het. Ek het die volgende Saterdag weer my bloeddruk by my suster se huis geneem, en dit was perfek. 118/80. Maar van Maandag af voel ek weer so duiselig en nogal bewerig. Het nie weer my bloeddruk gevat nie. Maar ek probeer meer sout eet en soetigheid. Ingeval dit my suiker is wat geval het. Maar het ook my suiker getoets by my suster (Sy is n diabeet, so het al die nodige goed) My suiker was ook reg. telling was 6. Maar ek voel nogsteeds bewerig en duiselig. Ek het verlede week 4 bosluise op my gekry. (Het in die veld gaan stap.) Hulle was so klein, het hulle eers n paar dae na die tyd ontdek. Maar dit plekke waar hulle my gebyt het, het nie merke gelos nie. En ek het nie hoofpyne of gewrigspyne nie. So wat kan dit wees?
Jou raad sal baie waardeer word!!!

Hallo Rosie
Jy kan dalk vertigo he - wat 'n infeksie van die middeloor of balanssentrum kan wees. Ekdink tog jy moet dat jou GP net na jou kyk en ek dink tog jy moet jou laat toets vir bosluiskoors - is 'n baie skelm siekte en mens hoef nie bytmerke te he om dit te kry nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.