Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
limf angitis
Nadat ek `n vulvektomie gehad het waartydens 28 limfkliere verwyder is kry ek limf angitis, die herhalings kom na 15 jaar al meer voor, wie spesialiseer op limfkliere en kan dit wees dat daar weer kanker iewers in die liggaam is dat dit die oorsaak kan wees. Ek bly in Sasolburg en sal bly wees indien u my van die naam en -|- ak nr van `n spesialis kan voorsien.
Dankie
Christine
Dankie
Christine
Christine, ek weet nie van iemand wat op so iets spesialiseer nie. Die probleem is dat die limfbane waarskynlik beskadig/vernietig is en hulle is te klein om te omlyn soos in die geval van groter are. Die beste sal wees om ‘n algemene of selfs ‘n vaskulêre chirurg te sien en dit van daar te neem. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.