Ask an expert
Question

02 Dec 2004

limfkliere
is dit normaal om limkliere wat jy kan voel in jou nek te he, ek is glad nie siek of so iets, het maar bietjie alergie(hooikoors die tyd van die jaar) Kan dit wees hoekom die limfkliere groter is as normaalweg en moet ek daaroor bekommerd wees of daarna laat kyk? wat van limf dreinering?
Answer 3,728 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Zelda, dis waarskynlik niks om oor te bekommer nie – dis waarskynlik net ‘n ligte boonste lugweg infeksie. As jy egter kliere het wat groter word of op ander plekke voor kom as in jou nek, sal die beste wees om jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19320 votes
Vote