Ask an expert
Question

26 Mar 2007

lupus
Beste Cyberdoc,Baie dankie vir al die goeie raad wat u my alreeds gegee het. Kan u my asb verduidelik wat is lupus en waarvan kry mens dit en die behandeling. Hou dit engsins verband met fibromialgia. Baie dankie Groete.
Answer 2,586 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Pikkie
Nee lupus en Fibromialgia het nie verband nie - Lupus is 'n genetiese outo-immune siekte - jou immuun sisteem val jou eie liggaam aan. Dit kan vel, gewrig en allerande ander simptome veroorsaak.
http://www.arthritis.ca/types%20of%20arthritis/lupus/default.asp?s=1

fibromialgie is meer 'n spierding - dit het te doen met jou liggaam se pyn verwerking or ervaring en is meer 'n "brein" probleem wat ook emosionele probleme kan veroorsaak omdat dit so aanhoudend en vaag is.
http://www.mayoclinic.com/health/fibromyalgia/DS00079
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote