Ask an expert
Question

13 Oct 2009

maag krampe,,,,
Dr ek kry maag krampe as ek klaar geeet het ek eet nie baie nie het al vleis uit gesny vir n week maar niks help nie die pyn trek so deur my maag en dan tot in my rug in as ek n warm sak daar op sit help dit bietjie het al nexium 40mh en al gasec 20 mg gedrink dit help nie veel nie my ouma is dood aan maag kanker en my 2 tannies sukkel ook so met hul maag.en my maag lyk party dae of ek 9maanda swanger is en sukkel om gewig te verloor.Het ook lewer probleem fatty liver.
Answer 1,794 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Sooos seer
Jy het dalk 'n maagseer of 'n gastritis (inflammasie van die maagslymvlies). Sien asb jou GP want ek dink jy moet liewer 'n kameratjie sluk (gastroskopie kry). Dis bietjie ongemaklik maar nie seer nie, en is baie vinnig oor. Dan kan hulle vir jou die regte medikasie voorskryf
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.