Ask an expert
Question

06 Feb 2004

Maag pyn en bloed in stoelgang
Sukkel die afgelope tyd met maag wat kramp wanneer ek kos inneem, wanneer stoelgang het, is daar bloed(nie altyd nie), brand ook baie terwyl ek stoelgang het. Geen sooibrand nie. Kan geen preserveer middels inneem nie, geen gas koeldrank nie en rooi vleis help ook toestand aan. Het ook koors vir 2-4 dae. Dokter het reeds 'n kolonoskopie, gastropie gedoen. Kanker toets gedoen. Biopsie uitslae is negatief.
Answer 7,247 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Louis, meeste van die algemene oorsake van gastroïntestinale bloeding kan deur middel van ‘n gastroskopie en ‘n kolonoskopie uitgeskakel word. Die oorsaak daarvan lê dus in die dunderm of jou dokter het iets êrens gemis. As hy raad op is sal dit dalk ‘n goeie idee wees om ‘n tweede opinie te kry by ‘n ander gastroënteroloog. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19307 votes
Vote