Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Maagseer?
Goeie dag, Ek sukkel al vir baie lank met 'n diep pyn en winderige gevoel presies waar my ribbes bymekaar kom. Eks altyd bewus van die gevoel. Dis baie seer en veroorsaak winde en krampe en 'nn opgeblaasde gevoel. Dit kom en gaan, maar word die afgelope tyd net erger nou. In die begin het dit met stres gepaard gegaan, maar nou kry ek dit sommer elke dag. Ek kry baie min sooibrand, dis nie 'n branderge gevoel nie. Ek was gister by 'n dokter, hy dink dis dalk 'n maagseer en het Nexiam en Vomidon voorgeskryf. Kan Dr. my asseblief ook raad gee hiermee. Moet ek nie dalk eerder 'n spesialis gaan sien nie.
Hallo E
Probeer die nexiam - dit klink vir my baie verdag van 'n maagseer - jy kan altyd die spesialis sien as daar geen verbetering na 3-4 weke is nie?
Dr Bets
Probeer die nexiam - dit klink vir my baie verdag van 'n maagseer - jy kan altyd die spesialis sien as daar geen verbetering na 3-4 weke is nie?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.