Ask an expert
Question

29 Jul 2010

Maagseer
Dr ek vermoed ek het ’ n maagseer kan dit veroorsaak dat ek
pyne kry wat soort gelyk is aan maanstonde pyne op my maag. Want elke keer dink ek dit is my maanstonde maar niks gebeur nie. Dit gebeur ook veral as ek stres het baie stres die afgelope tyd gehad.

Dankie
Answer 4,231 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anon
Maagseer pyn is gewoonlik op die krop van jou maag en kan deursprei na jou rug. It is seerder as jy baie honger is of net na jy ge-eet het. dit is gewoonlik 'n branderige pyn wat verlig word deur iets soos Enos of Rennies. As die pyn wat jy kry meer kramperig is moet jou dokter dalk kyk of daar nie 'n probleem met jou vrouedele is nie ( infeksie of sist of so iets)
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.