Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
MAANDSTONDE EN PAPSMEER
Ek moet gaan vir jaarlikse ondersoek in die tyd van my maandstonde! (Die dokter is vir 4 maande vooruit volbespreek). Moet ek die afspraak kanselleer of kan die ondersoek nog voortgaan? Die gedagte is vir my nogal " embarrasserend" .
Dankie
Dankie
Hallo Suzy
die probleem is dat mens nie 'n behoorlike papsmeer kan neem tydens maandstonde nie want mens moet na die serviks selletjies kyk met 'n mikroskoop en as daar te veel bloed is sien jy niks nie. Vra die ontvangsdame om dit vir jou te skuif nader aan die tyd (hulle kry altyd kansellasies!)
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.