Ask an expert
Question

02 Feb 2013

mantelvliesbreuk
Goeie dag ek wil net graag weet ek was 3weke terug vir n mantelvliesbreuk operasie. Ek het alles gevolg om my op te pas soos reg te eet ensv. Ek het nou vir twee dae verskriklike sooibrand en seer net op die krop van my maag. Ek wil net weet het die mantelvliesbreuk weer oop gegaan of wat kan dit wees. Kan u my (asseblief) laat weet,
Answer 1,696 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Elzet

Ek twyfel of die mantelvlies oop gegaan het en ek stel voor dat jy jou sjirurg vir 'n opvolg ondersoek konsulteer.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9520 votes
No
69% - 20870 votes
Vote