Ask an expert
Question

19 Feb 2004

medikasie
Beste Doc,

Is daar enige medikasie wat ek kan drink om my metabolisme aan te jaag. Ek was voorheen by 'n dieet kliniek en daardie dokter het gese dat my metabolisme baie vreeslik stadig is,toe vir my pille gegee en dit het soos 'n bom gewerk. Ek het baie gewig verloor maar ons het getrek en het die naam van die pille verloor

Sal wardeer as u my kan help
Met dank
Rene
Answer 1,905 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Rene, dit mag wees dat jou metabolisme stadig is as gevolg van ‘n onderaktiewe skildklier. As mens dan skildlierhormoon (Eltroxin®) drink, normaliseer jou metabolisme en begin jy gewig verloor. Die beste sal wees om jou skildklier te laat toets (bloedtoets) en as dit onderaktief is, skildklierhormoon te neem. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9463 votes
No
68% - 20185 votes
Vote