Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Medikasie
Hallo Dr, ek is 52 jaar oud. Het hoë bloeddruk, diabeties 2, onderaktiewe skildklier, RA, Depressie, Gloukoom,Die spesialis het nou my gediagnoseer met vergrote lewer en dan is daar fout met my aorta (weet nie wat hy bedoel) hy sê met die medikasie wat ek drink sal ek nie n hartaanval kry nie..wat vir my scary is. Ek drink al 15 verskillende medikasies. Hy het gesé hy wil my opneem vir toetse, dit is al n maand terug en hoor niks van hom, ek het gebel en toe sê hy sal my bel 1ste week in Oktober, Ek hoor nog niks. Ek word verskriklik moeg. As ek sit of lê dan is dit ok maar sodra ek opstaan en beweeg dan begin ek sleg voel. Ek kan nie meer nie, wil net slaap en slaap. Dink dr ek moet 2de opinie kry. Die medies wil ook nie vir die Spiractin betaal nie. Kan ek dit maar los. Help my asb met raad. Ek kan nie meer
Hallo Onseker
Dit klink vir my of jy dalk simptome van vroee hartversaking kan hĂȘ as beweging jou moeg maak en in die lig van jou huidige medikasie asook siektes. Die Spiractin is eintlik belangrik as jy geneig is om vog terug te hou. Hoor of hulle nie dalk vir die generies daarvan sal betaal nie - dit werk ewe goed. As jy nou 'n tweede opinie kry gaan hulle seker alle ondersoeke weer wil oordoen, so bel maar weer jou dokter en vra wat gaan aan?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.