Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Medikasie en gewigsverlies?
Ek was op medikasie gewees, Venlor dit is 'n anti-depresant. Ek is nou van die af, daar is vir my gese dat die pille veroorsaak water retensie asook maak jou metabolisme stadig. Hoe lank sal dit vat voordat alles na normaal terug keer. Ek eet regtig nie baie nie, asook ek eet baie gesond maar kan net nie die gewig afskud nie. Asook ek voel by tye naar nadat ek geeet het.
Liewe Deurmekaar
Miskien moet jy 'n dieetkundige sien, dit is dalk nie hoeveel jy eet nie, maar wat jy eet wat jou metabolisme stadig hou. Kry ook oefening elke dag in, dit maak jou metabolisme vinniger.
Die naar na etes kan agv gastritis of maagslymvliesontsteking wees - kry jy sooibrand?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.