Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Melatonin
Ek het baie opgelees oor Melatonin vir slapeloosheid.
Is dit beskikbaar oor die toonbank of moet ek n voorskrif he?
Sal u dit bo gewone slaapmiddels aanbeveel?
Is dit beskikbaar oor die toonbank of moet ek n voorskrif he?
Sal u dit bo gewone slaapmiddels aanbeveel?
Bennie, die mag help as jou slaaploosheid as gevolg van ‘n melatonien versteuring is, maar nie as die lewe se stres besig is om jou in te haal nie. Jy behoort dit sonder ‘n voorskrif te kan kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.