Ask an expert
Question

07 Jul 2010

Methotraxate
Help asb. Ek is 32 jaar oud. Ek het baie pyn. Het ''n voorskrif gekry vir Methotraxate, maar wil dit nie drink nie want ek is bang my hare gaan uitval. Ek kry nagmerries in die aande dat ek die volgende oggend wakker word en al my hare lê  op die bed.

Gaan alles op een slag uitval, of geleidelik? Ek is nie bang vir naarheid en sulke goed nie, maar my hare!
Answer 3,473 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Marlien
Waarvoor moet jy dit gebruik? Die dossisse wat vir bv rheumatoide artritis gebruik word is gewoonlik laag genoeg dat mens se hare nie baie uitval nie, en dit is net tydelik. Dit mag dalk help as jy Bergamot essence (Lennon) in jou shampoo gooi om haargroei te stimuleer.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19305 votes
Vote