Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Miome
Kan enige iemand my asb help vir die beskrywing van die woord. My sister is swanger en sy het miome in haar baarmoeder. Ons sukkel om presies uit te vind wat dit is en of dit gevaarlik is vir haar en die baba. Asb help!
JG, dit is verdikkings in die baarmoederwand spier en dit behoort nie probleme met die swangerskap te veroorsaak solank hulle net nie te groot is nie. Haar ginekoloog sal haar kan sĂȘ hoe groot hulle is en of daar enige gevaar is. Daar is gelukkig nie sprate van kwaadaardigheid nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.