Ask an expert
Question

23 Jul 2008

moedeloos
Ek is 46h oud gebruik tans cymbalta 60mg med gesk soos volg hist 7 jaar terug het nog my eierstokke, my nierpyn is gerek agv uriene wat agtergebly het dit was 3j terug ek het pyne in bors gekrydoen ekg geen probleem dr stel voor g scope buik en niersonar uitslag mantelvlies breuk niersteen buite die nierdie niersteen is 3.33mm
daar was ook bloed in my uriene was in hosp op ant en drup
is nou 2 dae ontslaan diepyne oor my niere en die onderkant van
my rug is terug wat anders kan die oorsaak wees.
vlg bloedtoetse is ek insulienweerstandig suiker 5.8 en vervette
lewer dr stel ook voor dat ek op glucofase moet gaan
Answer 1,571 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Zelda
Baie keer kry mens 'n infeksie nadat die niersteen deur die pypie is - hou maar die urine dop - kyk of jou apteek kan toets. Jy kan ook anti-inflammatoriese middel soos Mypaid vir die pyn gebruik. As dit erger word laat jou dokter liewer weer kyk!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20298 votes
Vote