Ask an expert
Question

13 Mar 2007

Moedeloos oor moegheid/duiseligheid
Dok, ek sukkel nogsteeds met moegheid en duiseligheid. Dis nog nie eens 3 uur die middag nie en ek wil myself net iewers gaan neerlê (al het ek gister-aand al voor 9 geslaap). Ek het net geen energie nie en is nogsteeds duiselig. Ek het die FLORINEF en AKRINOR wat die Kardioloog voorgeskryf het nou al vir 'n week aaneen gedrink en voel nog geen verligting nie. Ek weet nou dat die Klep-lek al die simptome veroorsaak, maar sien my kardioloog eers weer Sept. 2007 en intussen moet ek leef! Is daar iets wat ek nog kan neem (drink reeds M VIT M) wat my energievlakke/duiseligheid kan verlig?
Answer 1,371 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Nie waaraan ek kan dink nie - is jou bloeddruk OK? Probeer slow Fructose twee maal per dag?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19966 votes
Vote