Ask an expert
Question

28 Jul 2008

MOEG
EK BLY MOEG EN MY BENE EN ARMS VOEL OF HULLE TE SWAAR IS OM OP TE TEL. MY BENE PYN OOK BAIE. DIE GINEKOLOOG HET ' N " FULL BLOOD COUNT"  LAAT DOEN EN ALLES IS NORMAAL. DIE KLINIEK HET MY SUIKER 2X GETOETS EN WAS ALBEI KERE NORMAAL. MY BLOEDDRUK IS NORMAAL.
WAT STEL U VOOR MOET EK DOEN. DANKIE
Answer 1,258 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Maria

Moegheid het duisende oorsake! Lees hierdie artikels as agtergrond:
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/003088.htm
http://www.health24.com/huisgenoot_pols/Artikels/3936-3938,41813.asp

Stappe wat jy moet volg:
1. Goeie mediese ondersoek – vir hart, longe, niere etc
2. Bloede – vol bloedtelling, skildklier, suiker, cholesterol
3. Uriene ondersoek
4. As nodig EKG/ Long x strale
5. Evalueer alle medikasie (oor die toonbank medisyne ook)
6. Evalueer vir depressie
7. kyk na dieet – neem jy baie kafeien of stimulante in?

As die oorsaak bepaal is, kan die moegheid reg behandel word.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19320 votes
Vote