Ask an expert
Question

21 Jul 2008

Moeg na stort
Ek voel heel moeg na n stort.Is n bietjie oorgewig maarnie te erg nie.Is so paar jaar terug gediagnoseer met n aneurisme bo naby een van die hartkleppe.Kry deesdae n drukkende gevoel op die bors maar na n paar minute gaan dit weg.Het ook donker kringe om die oe.Word party nagte wakker van benoudgeit al diep asem maar dit voel of die suurstof nie by die regte plekke uitkom nie.

Het ook diabeties.

gee raad asb
Answer 450 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Jannie
Dit kan tekens wees van beginnende hartversaking - jy moet gaan vir 'n opvolg sonar van jou hart want jy het waarskynlik medisyne nodig om jou hart bietjie te help - sien asb jou dokter so gou moontlik.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19423 votes
Vote