Ask an expert
Question

15 Sep 2009

Moegheid
Ek sukkel vir meer as 2 maande dat ek ongelooflik moeg is. Ek was by die dokter gewees en hy het verskeie bloedtoetse gedoen, skuldklier, insulien weerstand, cholosterol, yster te kort. Alles het skoon terug gekom. Hy het vir my Gericomplex voorgeskryf en ek gebruik dit nou al vir 7 dae maar kan nog steeds geen verskil voel nie. Ek is nog steeds ongelooflik moeg en sukkel vreeslik om te konsetreer. As iemand nou ' n kussing vir my gee slaap ek. Moet ek die Gericomplex nog kans gee of moet ek dalk gaan vir ' n tweede opnie gaan?
Answer 635 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Giga
Kyk bietjie hierdie artikel:http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/003088.htm
Miskien het jy onderliggende depressie of jy slaap baie sleg of jy gebruik 'n medisyne wat dit veroorsaak - laat weet my wat jy dink?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9370 votes
No
67% - 19371 votes
Vote