Ask an expert
Question

26 Oct 2006

My
Dok, hi, maar ek het 'n vreeslike lastige verdomde probleempie. Ek het so maand of wat terug die depo inspuiting gehad, en het van toe af 'n swart / bruin neerslag. Dis nie nodig vir 'produkte' nie, maar dis daar. Dit neuk my sekslewe op! Ek voel steeds my liggaam deur dieselfde roetines gaan, en dis daar selfs buite my normale tye. Eintlik, ek het slegs 'n paar dae NIE 'periods' gehad nie.

Baie dankie.
Answer 575 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lastige Probleem
Is dit die eerste keer dat jy dit neem? Dit kan dit doen in die eerste 3-6 maande. Partykeer moet mens 'n ekstra inspuiting kry om die "spotting" te laat ophou, maar jy moet asb vir jou dokter daarvan sĂȘ.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.