Ask an expert
Question

28 Jun 2010

My het kliere en bene geswel
my pa se bene en kliere in sy lieste is nou al vir ''n rukkie geswel en dit wil nie beter word nie. Hy was by ''n dokter gewees, wat ''n bloedtoets laat doen het. Die uitslae was dat my pa ''n hoe witbloedseltelling het. Die dokter se diagnose het geen sin gemaak nie, dus wil ek graag uitvind wat fout kan wees met my pa. Hy het geen ander simptome nie.
Answer 1,626 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Wanda
'n verhoogde witbloedsel telling kan dui op infeksie, maar geswelde bene kan ook deur hartversaking en nierprobleme veroorsaak word. Miskien moet julle vra vir 'n verwysing na 'n internis.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote